


Kat en muis v1
High-energy Afrikaans pop-rock anthem,Traditional Country,Feel-good,Emotional,Acoustic Guitar,Traditional,Powerful,Banjo,Accordion
2026-04-02 09:33:53
V2.0
Kat en muis, Kat en muis.
Met niemand by die huis, wil ek jou n ding of twee wys.
Ek en jy, ek en jy.
Ai Ai net ek en jy.
Sit af die ligte, los al jou pligte.
Kry my in jou Pa se tuin.
Kat en muis, Kat en muis.
Met niemand by die huis, wil ek jou n ding of twee wys.
Trek toe die gordyne, sluit die hek.
Ek spring sommer oor die muur.
Kat en muis, Kat en muis.
Met niemand by die huis, gaan ek jou n ding of twee wys.
Ek en jy, ek en jy.
Ai Ai net ek en jy met n bottle wyn.
Trek uit jou klere, haal af jou juwele.
Kat en muis, Kat en muis
Ek en jy, ek en jy.
Ai Ai net ek en jy.
In die borrelbad, in jou Pa se tuin met n bottle wyn.
Love it!
Nice vibe
So moving